Insigte uit Opvoedkundige Sielkunde

In Stock

R630.00

Available on back-order

SKU: 9781485129011 Category:

Product Description

Indien jy op soek is na die jongste navorsing en praktykwerk in Opvoedkundige Sielkunde in Suid-Afrika is hierdie die boek vir jou.  Navorsers en praktisyns van sestien Suid-Afrikaanse universiteite het saamgewerk om kort, kragtige, insiggewende en konstekstueel-relevante hoofstukke aan te bied oor Opvoedkundige Sielkunde op die oomblik.  Opvoedkundige Sielkunde as ‘n wetenskap word verken in ‘n wye verskeidenheid kontekste en dit word in verband gebring met die dinamiese van opvoedkundige sielkunde.  Die boek maak gebruik van Suid-Afrikaanse voorbeelde wat diep geworteld is in die Suid-Afrikaanse samelewing.  Op hierdie wyse word genuanseerde sieninge van die kompleksiteite van Opvoedkundige Sielkunde as ‘n ontwikkelende vakgebied aangebied.

Additional information

Author :

PUBLISHER

Juta

Availability

7-8 Days

X