Inleiding tot die Reg en Regsvaardighede

In Stock

R549.00

Available on back-order

SKU: 9780195995183 Category:

Product Description

Inleiding tot die Reg en Regsvaardighede maak LLB-studente op veelvlakkige, toegepaste en stimulerende wyse vertroud met die geskiedenis van die reg, asook met grondliggende raamwerke en begrippe.

Hierdie werk is hoofsaaklik daarop toegespits om studente by te staan om soos regsgeleerdes te dink deur die innoverende opvoedkundige en leerstimulerende benadering wat hierin gevolg word. Die teoretiese en begripsmatige kennis wat hierin ingesluit word, word aangevul met toegepaste, praktiese oefeninge wat ‘n waardevolle hulpmiddel bied om die stof meer verstaanbaar te maak. Hierdie geëntegreerde benadering bevorder die student se vermoë om sy of haar persoonlike akademiese vaardighede te ontwikkel. Meer in die besonder ondersteun hierdie werk die ontwikkeling van persoonlike taalvaardighede, kritiese en onafhanklike denke en navorsingsvaardighede.

Additional information

Author :

PUBLISHER

Oxford University Press

Availability

7-8 Days