Erfreg in Suid Afrika 2nd Edition

In Stock

R476.00

Available on back-order

SKU: 9780199055678 Category:

Product Description

Die tweede uitgawe van Erfreg in Suid-Afrika stel LLB-studente bekend aan die algemene beginsels van die erfreg in ‘n Suid-Afrikaanse konteks.

Deur die gemene reg, wetgewing, konstitusionele perspektiewe en relevante gewoonteregtelike beginsels te integreer, verskaf die teks deeglike gegewens oor die belangrikste inligting in ‘n bondige en toeganklike bron. Die inhoud is bygewerk ten einde onlangse beslissings en ontwikkelings soos die Reform of Customary Law of Succession and Regulation of Related Matters Act 11 of 2009, welke wet slegs ‘n Engelse titel het en afgekort word as RCLSA, in te sluit.

Die teks ondersteun die leer en ontwikkeling van onafhanklike akademiese vaardighede deur die gebruik van verskeie pedagogiese kenmerke wat ‘n praktiese, kritiese en nadenkende benadering tot die inhoud meebring. Studente sal ook die spesiale kenmerke wat ingesluit is om onafhanklike en kritiese denke te bevorder en om hul begrip en perspektiewe te verbreed, handig vind.

Additional information

Pages :

Author :

Course codes:

Edition: