Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente 5/u

In Stock

R820.00

Available on back-order

SKU: 9780627033445 Category:

Product Description

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente is ‘n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen, teen ‘n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond. Die gemaklike styl en talle praktiese voorbeelde maak hierdie publikasie besonder toeganklik. Die boek dek al die materiaal wat gewoonlik vir inleidende kursusse voorgeskryf word en lê ‘n stewige grondslag vir intermediêre en gevorderde studie in ekonomie.

Die vyfde uitgawe is ‘n herstruktureerde, omvattend hersiene en opgedateerde weergawe van die gewilde vierde uitgawe. Soos in die vorige uitgawes, val die klem op die toepassing van ekonomiese teorie. ‘n Magdom tersaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse ekonomie word ook gegee.

Hierdie boek is ook in Engels beskikbaar.

South African workbook for economics is ‘n addisionele hulpmiddel wat studente kan aankoop by hul naaste boekwinkel of aanlynhandelaar. Besoek asseblief www.vanschaiknet.com vir inligting oor kern- en aanvullende produkte vir Ekonomie I.

Additional information

Author :

PUBLISHER

Van Schaik

Availability

7-8 Days