Menu

Deliktereg 7DE Uitgawe

R1,020.00

Available on back-order

ISBN:

9780409118407

Category:

Tag:
Author :

Year of publication:

Availability

7-8 Days

Product Description

Die sewende uitgawe van Deliktereg, wat gelyktydig met die Engelse weergawe hiervan verskyn, is in die geheel hersien en bygewerk in die lig van nuwe gesag en literatuur wat uit die aard van die saak soms â??n aanpassing van regsbeginsels of teoretiese standpunte meegebring het. In die besonder is aandag gegee aan die lewendige akademiese en regterlike debat wat sedert die vorige uitgawe oor die deliksbeginsels gevoer is, veral oor die verhouding tussen onreg­matigheid, nalatigheid en juridiese kousaliteit.

X