Boerderybestuur – finansiering, investering en menslikehulpbronbestuur

In Stock

R770.00

Available on back-order

SKU: 9780627019173 Category:

Product Description

Soos enige sakeonderneming kan ‘n boerdery wat nie lewensvatbaar is en goed bestuur word nie, nie oor die lang termyn winsgewend voortbestaan nie. Die eerste vereiste vir die vestiging van ‘n lewensvatbare boerdery is goeie investeringsbesluite.

Die bes beplande boerdery kan egter ook ten gronde gaan as gevolg van onewewigtige finansieringsbesluite, en veral in hedendaagse omstandighede, ook weens swak menslikehulpbronbestuurspraktyke en arbeidsverhoudige.

Hierdie boek, wat veral gerig is op praktiserende boere en studente in boerderybestuur, bevat riglyne vir die neem van rasionele finansierdings- en investeringsbesluite asook riglyne vir die behoorlike bestuur van menslike hulpbronne en arbeidsbetrekkinge in boerderyverband.

Additional information

Author :

PUBLISHER

Van Schaik

Availability

7-8 Days