Anatomie vir medies-verwante studierigtings 2/u

In Stock

R785.00

Available on back-order

SKU: 9780627019654 Category:

Product Description

Hierdie werk, getitel Anatomie vir medies-verwante studierigtings, is ‘n hersiene uitgawe van Anatomie vir die medies-wetenskaplike student (ook beskikbaar in Engels).

Die boek bied ‘n sistemiese benadering tot anatomie. Hierdie benadering, in teenstelling met die regionale benadering wat deur mediese en tandheelkundige studente gebruik word, is veral gerig op medies-verwante beroepsrigtings soos verpleegkunde, radiografie, arbeidsterapie en fisioterapie.

Die boek is in ‘n maklik leesbare styl geskryf en daar is gepoog om aan elk van bogenoemde kursusse se behoeftes te voldoen.

Additional information

Author :

PUBLISHER

Van Schaik

Availability

7-8 Days