Alkant olifant – ’n inleiding tot die literatuurwetenskap

In Stock

R685.00

Available on back-order

SKU: 9780627023385 Category:

Product Description

Watter idee sal blindes van ‘n olifant hê?

Seker ‘n baie beperkte idee. Miskien dink hulle dis ‘n muur, ‘n pilaar, en ‘n ander dis ‘n slang.

Dit is die analogie wat uitgebuit word in Alkant Olifant, ‘n inleiding tot die literatuurwetenskap. Die letterkunde is immers ook ‘n omvattende verskynsel en die algemene literatuurwetenskap ‘n veelsydige dissipline. Die letterkunde word dus vanuit verskillende teoretiese hoeke beskou. Moderne teoretiese sienings (bv. New Criticism, Nuwe Historisme en Postkolonialisme) word verduidelik deur ‘n klassieke teks, Jan Rabie se Droogte, deurlopend m.b.v. hierdie teoriee te belig. Gerigte vrae oor ander Suid-Afrikaanse kortverhale help verder om hierdie nuwer teoriee vir plaaslike lesers bruikbaar te maak. Daarna word basiese vrae oor die literatuurwetenskap behandel. Die boek is ‘n onontbeerlike hulpmiddel vir elke ernstige letterkundestudent en ‘n moet vir elke onderwyser en dosent wat op hoogte wil bly met ontwikkelinge in die literatuurstudie.

Additional information

Author :

PUBLISHER

Van Schaik

Availability

7-8 Days