Afrikaansmetodiek deur ‘n nuwe bril

In Stock

R547.00

Available on back-order

SKU: 9780195997361 Category:
Author :

PUBLISHER

Oxford University Press

Availability

7-8 Days

Product Description

Afrikaansmetodiek deur ‘n nuwe bril kan gebruik word vir Afrikaanstaalonderrig deur al die fases. Die boek is gemik op onderwysstudente en is ook ‘n praktiese gids om diensdoende onderwysers in die klaskamer by te staan. Die eerste afdeling bied ‘n teoretiese en praktiese grondslag vir die res van die boek en maak derhalwe die Afrikaansonderwyser bewus van die uitdagings wat aan hom of haar gestel word. Sodoende word die taalonderwyser nie net toegerus met teoretiese kennis nie, maar ook met praktiese vaardighede.

Additional information

Author :

PUBLISHER

Oxford University Press

Availability

7-8 Days

X